Welkom by

EG Kerk - Randfontein

Die Evangelies-Gereformeerde Kerk van Suid-Afrika is 'n lewenskragtige evangeliese kerk wat op 'n Gereformeerde grondslag berus. Ons reik die hand van vriendskap en welwillendheid na elke Christus-belydende Kerk. Hierdie Kerk distansieer hom geheel en al van die Wêreldraad van Kerke sowel as die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke en alle ander affiliasies van genoemde rade.

Ons stel voor

Ds. Riko Scholtz

Ds Riko en Yolande Scholtz, saam met hulle drie kinders bedien in die EG kerk in Randfontein. Ons bediening fokus om die Woord van God vir mense oop te breek, die Here Jesus aan die Wereld te verkondig en 'n tuiste te bied vir kinders van God.

Verkope

Ondersteun ons kerk!

Die bybelstudie uitsendings van Ds Riko het ontstaan uit die behoefde om God se Woord aan mense te bring by hulle huise vir elke dag. Sodat kinders van God die krag en diepte van Sy onfeilbare Woord kan ontdek en geestelik groei. Die studies loop ook saam met ons bybelskool genaamd "Logos bibleschool" wat op Youtube beskikbaar is.

R100 vir 3 sakke

Wildfire Briquettes

Of R150 vir 3 sakke Briquettes en 3 pakkies Firelighters.

R100 vir 5 sakke

Lekker braai hout

Of R150 vir 5 sakke lekker braai hout en 3 pakkies Firelighters.

R120 per boks (24)

Ferrero Rocher

Of R440 vir 4 bokse